Polisie van Denemarke

Kopenhaagse polisie neem 'n burger in hegtenis
Deense polisie in uniform
Geparkeerde polisiemotor
Polisiemotorfietse vergesel 'n ambulans
Deense ruiterpolisie
Polisie-afsperring
2nd gen. LT35 bestuur deur die Deense polisie

Die Polisie van Denemarke ((da) : Politiet ) vorm die interne deel van die Deense wetstoepassers (met die Deense militêre diens wat die eksterne deel uitmaak). Die polisie word bemagtig om die wet af te dwing en om publieke en sosiale orde te handhaaf.


Developed by StudentB